Beskrywing: |
`n Versameling uitgesoekte speletjies, wedstryde en luimighede, vir binneshuis sowel buitenshuis, en vir alle geleenthede waar mense, veral die jeug, in gesellige luim bymekaar is. [Baie goeie toestand. Ligte hanteermerke op buiteblad. 171 p. 1969] |