Die skrywer was aangestel as geskiedskrywer van die Oorlog deur die Uitvoerende Raad van die Z.A.R. [Baie goeie toestand. Skaafskade aan rugkant. Hanteermerkies op buiteblad. Vorige eienaarskap op halftitelblad. Hoekpunte effens gebuig. 344 p. 1901. Uiters skaars] |