Title:
Pniel en sy mense
Skrywer:
Cyster, Lot et al
Beskrywing:
Hierdie boek bevat 33 bladsye met heelwat foto's oor die geskiedenis van die Villagers Rugbyvoetbalklub van Pniel wat in 1902 gestig is. [Harde sagteband. Baie goeie toestand. Voumerk in voorste buiteblad. 240 p. Privaat uitgegee 2008]
Prys:
350
Bestel hierdie boek