KOSBARE EN UITERS SKAARS AFRICANA!!! [Harde sagteband. Goeie toestand. Op die voorte buiteblad verskyn ook die volgende: EENDRAGT MAAK MAGT. December 20 1914. 22 p. 1914. Jopie Fourie se briewe; die petisies; hoe hy sterf; sy laaste ure; `n paar feite uit sy lewe; sy briefie aan sy volk en sy brief aan Generaal Louis Botha verskyn in die boekie] |